OVK Wolveiling nuus

Loading player...
OVK se Juan Venter deel die uitkoms van die die 27ste wolveiling van die verkoopseisoen….
29 Mar 2024 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min