2de DENIM en VELLIES DAMESDAG binnekort aangebied

Loading player...
'n Datum wat GROOT en in ROOI aangeteken moet word - 11 Mei!
Na aanleiding van die sukses van die 2022 DENIM en VELLIES DAMESDAG, word 'n tweede dag op 11 Mei aangebied.

🔖 Kaartjies is te koop by klantediens@ovk.co.za / alicel@ovk.co.za
📎 Stalletjies kan bespreek word by Jana Steyn 0609240406.

Yolanda Maartens gesels met OVK bemarkingsbestuurder, Christel Basson.
28 Mar 2024 8AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Immunadue - Dis eenvoudig, bekostigbaar en die een met die pers prop!

Immunadue gee jou al die daaglikse ondersteuning in één bottel – met vitamiene, minerale en antioksidante. Kyk uit vir die een met die pers prop! Bemarkings Direkteur van Star Choice Marketing, Schalk Mulder sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel watter bestandele in Immunadue is en ook die funksie…
14 Jan 5AM 3 min

KYB Academy se werksgeïntegreerde leerbenadering laat hul uitstaan bo die res

KYB Academy is ’n vooruitstrewende opleidingsinstansie in Potchefstroom wat daarop fokus om jongmense toe te rus vir werksgeleenthede met relevante, praktiese beroepsopleiding. Akademiese en Nagraadse Ondersteuningsbestuurder by KYB Academy, Frans Neveling, sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hul TECH en TEPP programme so wel as wat hul…
8 Jan 4AM 2 min

Akademia se landbouskenkingsfonds loop hand in hand met hul toekomsplanne

Die Akademia-landbouskenkingsfonds is in 2025 gestig om Akademia se landbouontwikkeling, wat deel sal vorm van die instelling se 2028- wêreldklas kampus in die ooste van Pretoria, te ondersteun. Zander Botha, bestuurder van die Akademia-skenkingsfonds sluit by Yolanda Maartens aan met al die opwindende besonderhede. Besoek gerus ook akademia.ac.za
10 Dec 2025 4AM 4 min