Verwagte reënval in die Noord- en Oos-Kaap, asook die suidelike dele van die Vrystaat

--:--
Met die onvoorspelbaarheid van die weerstoestande in Suid-Afrika, is daar toenemende onsekerheid oor die vooruitsigte vir reënval in die Noord- en Oos-Kaap, sowel as die suidelike dele van die Vrystaat.
28 Mar 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Miniatuur muile

Die donkie is ‘n wonderlike ding, maar ‘n miniatuur muil soveel te meer. Benewens die bekende en gewilde miniatuur perde en donkies, word daar ook deesdae met miniatuur muile geteel. Een van die uitstallers by vanjaar se NAMPO Alfa vertel meer…
18 Nov 10PM 1 min

Wat beteken S&P-gradering?

Die kredietgraderingsagentskap S&P het Vrydag die vooruitsig vir Suid-Afrika se gradering aangepas van stabiel na positief. ‘n Ekonoom verbonde aan die Noordwe Universiteit, Waldo Krugell, verduidelik dit is nog nie ʼn opgradering nie, maar ʼn beweging in daardie rigting…
18 Nov 10PM 1 min

Analise oor plaasaanvalle en moorde

Johan Gunter gesels met dr. Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou, oor ‘n analise oor die plaasaanvalle en moorde die laaste 10 jaar in die Vrystaat en hulle praat ook oor die opskerp van veiligheid en paraatheid vir boere tydens die feestyd.
17 Nov 10PM 7 min