Radiokansel vrouekamp 3 - 5 Mei @ La Wiida Lodge

Loading player...
Janine van Niekerk en die Krone praat oor "Herstel", die tema van die Radiokansel Vrouekamp. Die kamp vind plaas 3 - 5 Mei by La Wiida Lodge tussen Sandton en Centurion, die kostes beloop R1650 per person en alle navrae word beantwoord deur Yolande Steenkamp by 083 652 4763 of epos kamp@radiokansel.co.za.
21 Mar 2024 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Romeine 1:20 - God openbaar in die Mirtelboom

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Natuurwetenskaplike Cobus Coetzee vertel jou oor een van die 4 spesiale bome wat in…
7 Jul 1AM 6 min

Dr Chuck Day - Hebrew poetry in Is 53:6

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme: “The Hebrew poetry in Is 53:6”
6 Jul 1AM 4 min

Godsightings

We are celebrating your Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour? Our listeners share their testimonies
3 Jul 1AM 12 min