
Dries Botha vertel ons meer oor sy karakter Kyle in Arendsvlei.
Loading player...
Hy speel dalk nou in die kykNET&kie telenovela, Arendsvlei, n polisiekaptein wat reguit dink en eerlik praat, maar akteur Dries Botha skroom nie om in skurkkarakters se donker komplekse skoene te klim nie.