Suid-Afrika se landbou-uitvoere behaal rekordbedrag

Loading player...
Suid-Afrika se landbou-uitvoere het in 2023 ’n rekordbedrag van $13.2 miljard behaal. Landbousakekamer, Agbiz, se hoofekonoom, Wandile Sihlobo, het meer hieroor…
10 Mar 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min