Oud Vrystaatse Jeugkoor reunie vind eersdaags plaas

Loading player...
Serdert 1965 tot 1996 het daar 32 Jeukore bestaan en ongeveer 1300 leerders vanoor die Vrystaat het die voorreg gehad om daarin te kon sing.

Wonderlike herinnering is gebou en vriendskappe is gesluit wat oor jare steeds gedy. Die kosbaarste van alles is dat ons steeds kan saamsing en mooi musiek maak!

Luisteraars word genooi om Saterdagaand 23 Maart om 19:30 die Konsert van Oud-Jeugkoorlede in die Odeion op die UFS kampus teen R50,00 per persoon sowel as
Sondagoggend 24 Maart om 09:00 die Erediens (Gratis) in die Geloofsentrum Universitas by te woon waartydens die Reunie-Koor ‘n bydrae sal lewer.

Vrystaat Jeugkoor kommittee lid en bekende koorleier in Bloemfontein, Leona Geldenhuys sluit by Yolanda aan in die OFM Kunsteklop om al die besonderhede te deel. Besoek gerus https://vrystaatsejeugkoor.co.za/ om te registreer en verdere besonderhede te ontvang.
8 Mar 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

‘Love Good Music’, aangebied deur die Vrystaatse Simfonieorkes

Dirigent Gerry Cornelius en tjellis Peter Martens laat die werke van Arnold, Sjostakowitsj, Strauss en Poulenc herleef tydens Love Good Music – die Vrystaatse Simfonieorkes se finale konsert vir 2026. Luzanne Eigelaar van die Odeion Skool vir Musiek sluit by Yolanda Maartens aan in OFM Kunsteklop om jou uit te…
29 Sep 3 min

Première van bekroonde Suid-Afrikaanse komposisie tydens Odeion-strykkwartet konsert

Die Odeion-strykkwartet (OSQ) bied hul laaste aandkonsert van 2026 op Donderdag, 22 Oktober, om 19:00 in die Odeion-ouditorium in Bloemfontein aan. 'n Hoogtepunt van die aand sal die wêreldpremière van The Exhibition deur Chesney Palmer wees, asook 'n nuwe strykkwartet deur Nicholas Smit. Luzanne Eigelaar van die Odeion Skool vir…
29 Sep 2 min

Free State Youth Orchestra ready to present “Becoming” on 17 October

The Free State Youth Orchestra (FSYO) continues to play a vital role in shaping the next generation of South African musicians. As a key component of the Free State Symphony Orchestra Company, the FSYO serves as a feeder orchestra, nurturing young talent and preparing them for professional musical careers. Joining…
16 Sep 5 min