Ontdek die waarde van kunsterapie vir kinders en volwassenes

--:--
Die veelsydigheid van kuns en die dieper waarde van kuns terapie is waaroor gesertifiseerde Kuns terapeut Isme Zijlstra van Bloemfontein gesels tydens die OFM Kunsteklop met Yolanda Maartens. Sy vertel ook wat kuns vir haar beteken en hoe dit jou kan help indien jou kind dalk ook onlangs uit die huis is en jy nou moet aanpas. Isme is tans besig me ’n meesters diploma in terapie. Kontak haar gerus vir verskeidenheid klass by 083 462 2102.
25 Apr English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

Noordkaap se trots bring 'n goue Standard Bank Ovation toekenning huis toe

In die OFM Kunsteklop sluit Geralt Cloete by Yolanda aan. Hy is die ontvanger van ’een van twee goue Standard Bank Ovation toekennings by vanjaar se Nasionale Kunstefees in Makhanda vanuit die Noordkaap. Hy vertel nie net watse voorreg hierdie erkenning is vir sy dorp nie maar ook wat dit…
25 Jul 4 min

Kom kuier saam met drie van Bloem se bekendste kunstenaars

Bloemfontein se bekende Kotzé-kunsfamilie is almal gerekende kunstenaars uit eie reg… en nou gaan die egpaar, Kobus Kotzé en Joe Kotzé, en Joe se suster, Hester Hattingh, vir die eerste keer saam aan ‘n uitstalling in die Rosestad deelneem. Pop-Up Art Gallery in die Preller Plein-winkelsentrum bied die besonderse uitstalling…
18 Jul 3 min