![](https://static.iono.fm/files/p347/logo_1412805_20240305_201459_600.jpg)
Planete
--:--
Die aarde is ons woonplek, en soms vergeet ons dat daar benewens die aarde, son en maan – dinge wat ons baie goed ken én kan sien – ook baie ander dinge in die ruimte is wat ons dalk nie met die blote oog kan sien nie. Die bekendste ander hemelliggame wat bestaan, is planete.