Vaste stof
Loading player...
Vaste stof is ʼn toestand van materie waarin die deeltjies nie vry is om te beweeg nie, maar vaste posisies het waarin dit vibreer, byvoorbeeld yster. Materiale is oral om ons, hetsy in die vorm van vaste stowwe, vloeistowwe of gasse. ʼn Materiaal sal altyd een van hierdie drie stowwe wees.