Eskom oorweeg beurtkragvrystelling vir besproeiingsgebiede in die Vrystaat

Loading player...
Eugene Myburgh, kliënte-verhouding bestuurder by Eskom, het ‘n blik gewerp op die moontlike implementering van lasvermindering in besproeiingsgebiede.
28 Feb 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min