Kalaharistories: Marja se Oorstaning

--:--
HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Marja se oorstaning” uit Johannes 19:35 NLV
29 Feb 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Deon Gerber - Need Prayer?

Ons het almal gebed nodig, en Radiokansel luisteraars sal ook van hierdie gebedsdiens gebruik kan maak. So ons gesels met Deon Gerber, wat vir ons gaan verduidelik hoe Need Prayer? werk.
11 Sep 10AM 14 min

Yolande Loots - Loop-Saam-Met-My-Woordkamp

Johann Els gesels met Yolande Loots oor die komende Loop-Saam-Met-My Woordkamp by Phahama Lodge 4 – 6 Okt. Haar sessie se naam: Jy is nie alleen nie, kom ons raak prakties!
10 Sep 10AM 14 min

Kalaharistories: Keuses, keuses en nogmaals keuses

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Keuses,…
12 Sep 11AM 6 min