Dr Johnny van der Merwe - Vleispryse en tendense

Loading player...
Dr. Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense en vergelyk oudergewoonte die rand/dollar wisselkoers, asook die jongste oliepryse.
27 Feb 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min