![](https://static.iono.fm/files/p1951/logo_1410073_20240227_064053_600.jpg)
Huweliksfokus: Hoekom vrouens belangstelling verloor
--:--
Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Hoekom vrouens belangstelling verloor.”