Water Heroes - Petrus van Eeden

Loading player...
Ná 40 dae sonder water op Harrismith het Van Eeden, ’n besproeiingsboer, gaan ondersoek instel en en Twala by die filtrasie-aanleg ontmoet. Dié twee het toe as’t’ ware self ingespring.
27 Feb 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min