Wandile Sihlobo deel gedagtes oor impak van Platteland kongres

Loading player...
Na afloop van die Platteland kongres het OFM Agri se Robyn Schutte ook met Agbiz hoofekonoom, Wandile Sihlobo gesels…
25 Feb 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min