Kan God ons opregte, rou, eerlikheid hanteer?

Loading player...
Hoe eerlik mag, of moet, ek en jy voor die Here wees? Kan God ons opregte, rou, eerlikheid hanteer? Natuurlik kan Hy. In Psalm 35 sien ons die eerlike, rou, en opregte aanbidding van 'n man wat God werklik liefhet. Mag die Psalm jou aanmoedig tot 'n dieper, meer openhartige, en 'rou-eerlike' aanbiding van God.
22 Feb 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min