Kus tot Kruin - SAPREC 22 Februarie 2024

Loading player...
Fred Orban gesels met Deon Mùller van SAPREC, 'n Seevoël- en pikkewynrehabilitasiesentrum in Mosselbaai. Die gesprek handel oor die bewaring en rehabilitasie van die ernstige bedreigde Afrika pikkewyn wat gereeld op ons strande uitspoel.
22 Feb 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin: ’n kritieke saak wat ons oseane se toekoms raak - 26 Maart 2026

Kus tot Kruin bespreek hierdie week weer ’n kragtige en gefokusde onderwerp. Esther Jacobs van Earth Legacy Foundation en Kane Johnstone gesels met Fred Orban. Kane pak binnekort nóg ’n epiese oseaan-swem aan — hierdie keer van Fransmanshoek tot Dana Bay. Maar hierdie uitdaging gaan oor veel meer as net…
26 Mar 17 min

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos 26 Maart 2026

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos – en dit is méér as net ’n landbouhandelaar. In hierdie gesprek gesels Jan Schoeman, Streeksbestuurder van die Kouga-streek, saam met SFM oor die splinternuwe Agrimark-winkel by Garden Walk Mall. 🔹 Wat jy in die nuwe winkel kan verwag 🔹 Hoe Agrimark ontwikkel van…
25 Mar 9 min