Ps Jacques Theron beantwoord 'n paar moeilike vrae
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Ps Jacques Theron wat op ‘n Maandag nou vir ons die agtergrond agter interessante stories en konsepte in die Bybel verduidelik. So ons wil hom as mens en sy getuienis beter leer ken.