Hoe hanteer Christene ongemak in die kerk?

Loading player...
Somtyds loop oortuigings rondom sekere sake uiteen. Kan daar van mekaar verskil word en tog die eenheid bly bewaar. Luister na dr Knoetze, voorsitter van die sg. Koinonia sinode en ds. Jan Lubbe, moderator van die NGK.
25 Feb 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

NG Gemeente Ventersdorp

Jannie Pelser gesels vandag met Dries Kotzee en Edith Ingerse oor die NG Gemeente Vensterdorp
3 May 37 min

Die Groter Kerk

Jannie Pelser gesels vandag met Dr Nioma Venter en Dr George Marchinkowski oor die kerk in geheel
19 Apr 47 min