Hoe bly ek glo deur die bitter disse van die lewe?

Loading player...
Ervaar jy God se goedheid? Dit is dikwels 'n wilsbesluit wat ons moet neem, om te kies om Sy goedheid te bedink, ondersoek en te smaak,ten spyte van die bitter en suur disse wat die lewe soms uitdeel. Mag die Woord vir jou tot seën wees, want God is goed, ten spyte van, en, in die midde van... Skep moed, en kom proe en ervaar God se goedheid saam met Dawid, en saam met ons.
15 Feb 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 119 (Deel 2)

Müller en John Hendriks gesels vandag nog steeds oor Ps 119 (Deel 2) - Die Woord
27 Nov 47 min