Joshua Na Die Reën - Beter vir Ons Albei - 16 Feb 2024

--:--
Joshua na die Reën (JNDR) en Karlien van Jaarsveld het op 2 Februarie 2024 hulle liefdes-duet vrygestel wat luisteraars en aanhangerss se asems behoorlik weggeslaan het. BETER VIR ONS ALBEI is ‘n hartroerende popliedjie, uit die ateljee van Gideon Botes, wat gaan oor die bakens wat jy vir jouself in die lewe stel, sodat jy kan onthou hoekom jy hier is en wat jy moet doen.
Almarie gesels met Jaques de Villiers oor sy nuwe liedjie...
16 Feb English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Selby Williams - Hier Is Ek - 4 Oktober 2024

Selby Williams is gebore en getoë in Avianpark, een van die gevaarlikste en bende-geteisterdste areas in die Worcester- en Wes-Kaap-omgewing. Ten spyte van hierdie nederige begin, het Selby nog altyd gedroom om eendag 'n impak nie net in sy plaaslike gemeenskap nie, maar ook in die wêreld, te maak. Hy…
4 Oct 14 min

Polyco - Jacques Jelliman - Recycling - 2 October 2024

When it comes to Recycling, it seems we all have a lot to learn, that's why we speak to the experts on the matter in SA; Polyco. From understanding the circular economy and the role of more informal recyclers like pickers and reclaimers, to the assistance given to recycling centres,…
2 Oct 11 min

Sylvia Strauss - Trouvrou - 26 September 2024

Trouvrou is vir die moderne vrou met 'n nostalgiese hart wat hunker na vervloë dae - 'n vrou wat ewe tuis agter die kospotte as haar skootrekenaar is. Sylvia Strauss, die dame agter Trouvrou en die Trouvrou Mzanzi Resepteboek kuier in die ateljee saam met Almarie en deel die ongelooflike…
26 Sep 19 min

John Ellis - Tree 63 - 20 Sep 2024

John Ellis joins Brad on Breakfast to tell us about the return of Tree 63, where the band will be opening for We Are Messengers when they tour SA in November.
20 Sep 10 min