Ds Elza Meyer - Die Ester Konferensie - 15 Feb 2024
--:--
Radio Kaapse Kansel bied die bekende Ester-konferensie in Kaapstad op die 9de Maart by Friend of God-venue in Goodwood aan.
Ds Elza Meyer en stigter van die Ester-konferensies sal die spreker wees. Die fokus van die dag sal wees: Dink soos Jesus, Praat soos Jesus, Maak soos Jesus.
Wanda gesels met Ds Elza om meer uit te vind oor wat te wagte is op die 9de Maart.