Psalm 32: Bely en Lewe

Loading player...
Psalm 32 praat van 'Bely en Lewe', dit is, buig voor Vader God se liefde, bely dit wat nie inlyn is met Sy hart en plan vir jou volgens Sy Woord nie, en Lewe! Ervaar Sy Lewe, Sy Heerlikheid, Sy Leiding, en Sy Lewe in oorvloed! Mag die Woord vir jou tot seën wees :)
1 Feb 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min