Psalm 31: God jou Rots, Skuilplek en Beskermer!

Loading player...
Het jy God se beskerming nodig? Ons almal het...elke dag...dalk is jy tans besig om deur 'n uitdaging te gaan soos nog nooit voorheen nie. Skuil by die Here, bou op Hom as jou Ewige Rots, Hy sal jou nooit in die steek laat nie
25 Jan 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min