Jakkie Louw - Jonk - 26 Jan 2024
--:--
Jakkie Louw voel jonk, en dis ookdie titel van sy nuutste vrystelling! Jakkie gesels met Almarie oor die nuwe album, die nuutste radio enkelsnit, en 'n geheime projek!