Hoe verander die Here rouklere, na feesklere?

Loading player...
Hoe verander die Here ons rouklere, na feesklere? Is lofsang en aanbidding dalk deel van die proses? Luister saam na Charles en Müller terwyl hul hieroor gesels. Mag die Woord vir jou tot seën wees!
18 Jan 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min