![](https://static.iono.fm/files/p347/logo_1395599_20240112_142205_600.jpg)
Gauteng
--:--
Geografies is Gauteng nie ʼn eiesoortige streek nie, dit is eintlik deel van die Hoëveld. Maar dit kan tog as die hartland van Suid-Afrika beskou word. Die nasionale politieke mag is in die Uniegebou in Pretoria gesetel, en die finansiële en industriële mag in Johannesburg en ʼn groep dorpe naby Johannesburg.