Die Stem van die Here

Loading player...
Hoe praat die Here met ons? Uiteraard deur Sy Woord, ja; maar is daar ander maniere ook? Luister saam onderwyl Charles van Onselen en Muller Crauwkamp gesels oor enkele aspekte daarvan vanuit die Heerlikheid van Psalm 29. Skakel ook gerus in elke Donderdag 11:05vm-12:00nm op 657AM, of www.radiokansel.co.za vir die program. Mag die Woord vir jou tot seën wees!
11 Jan 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min