Besoedeling
--:--
Om iets te besoedel, is om dit vuil te maak, te bemors of te besmet. Besoedeling is baie sleg vir die omgewing en kan mense, plante en diere siek en selfs dood maak. Besoedeling is ’n groot probleem en daarom moet elkeen van ons ons deel doen om ons planeet mooi, skoon én gesond te hou.