Antieke Egipte

Loading player...
Die groot beskawing van antieke Egipte het ongeveer vyfduisend jaar gelede in die vallei van die Nylrivier ontstaan. Dit was naastenby in die jaar 3100 v.C. Hierdie beskawing het vir meer as tweeduisend jaar lank bestaan en goed gefunksioneer totdat dit ongeveer teen die jaar 30 geëindig het. In die hele menslike geskiedenis was die antieke Egiptiese beskawing die een wat die langste bestaan het.
12 Jan 2024 Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Die Middeleeue

Die Middeleeue beskryf die tyd tussen die val van die Romeinse Ryk in ongeveer 476 en die begin van die Renaissance-era in die 14de eeu.
14 Jul 11 min

Damme van Suid-Afrika

Suid-Afrika het meer klein as groot damme, want weens ’n groot landboubedryf het baie plase hul eie damme.
14 Jul 8 min

Poësie

Poësie verwys na die digkuns. ʼn Gedig is ʼn letterkundige teks in versvorm, met of sonder rym, waarin die digter ʼn sekere gedagte of gevoel deur middel van taalsimbole wil oordra.
14 Jul 7 min

Louis Braille

Louis Braille is op 4 Januarie 1809 in Coupvray, ʼn klein plattelandse dorpie buite Parys in Frankryk, gebore.
14 Jul 11 min