📢 Gesondheidsake: Angsversteurings en behandeling 🧠💙 Angs is iets waarmee baie mense worstel, maar nie altyd oor praat nie. Vandag delf ons dieper in hierdie belangrike onderwerp. 🎙️ In vandag se episode bespreek Bianca: 🔹 Die verskillende tipes angsversteurings 🤯 🔹 Wat veroorsaak dit? 🧐 🔹 Behandelingsopsies en hoe om…
🎧 Alles oor Kasterolie! 🌿 Het jy al gehoor van "cold-pressed, hexane-free" kasterolie en hoekom dit deesdae so gewild is? In vandag se episode gesels Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hierdie natuurlike olie se inwendige én uitwendige gebruike, asook die belangrikste voorsorgmaatreëls wat jy moet weet! Gerda…
🎙️ Verstaan en Beheer Suur Refluks! 🔥 Het jy al die branderige gevoel in jou bors ervaar ná ete? Vandag praat Bianca oor 🔥Gastro-esofageale refluks🔥, ook bekend as 🔥suur refluks of sooibrand🔥 – 'n algemene probleem wat baie mense raak. Bianca bespreek: ✅ Hoe die esofagus werk en sy rol…
⏳ Voortsetting: Hoe spandeer jy jou tyd? Verlede week het Danny en Gerda van The Local Choice Pharmacy Hartenbos gesels oor ons gejaagde lewe en hoe moderne tegnologie ons gesondheid beïnvloed. Hierdie week gaan die gesprek voort! Hoe kan ons terugkeer na eenvoudiger, gesonder gewoontes?🤔 Voel jy oorwerk en oorhaastig?…
🌟 2025: 'n Jaar van Nuwe Prioriteite en Gesonde Gewoontes! 🌟 Welkom by die eerste GESONDHEIDSAKE episode van 2025! 🕰️ Vandag gesels Danny en Gerda oor iets wat baie van ons al oorweeg het: hoe ons ons tyd in die nuwe jaar anders kan spandeer. 🧐 Waar kom hierdie gejaagde…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.