Leon Rossouw van WCIN (Wildlife Crime Information Network) en Erika vd Westhuizen van Danabaai Bewaria het Fred kom vertel van die strikke wat gevind is, en dit net in die Danabaai area.
Vandag het Fred en Sandra Falanga gesels oor die opkomende Intercity Challenge van Inaturalist. Hier kan elkeen van ons 'n Burger Wetenskaplike word. Elke persoon wat n selfoon of kamera het kry die geleentheid om jule bydrae te lewer vir die behoud van ons kosbare bio diversiteit op die Tuinroete.
Fred gesels met Cornè Brink oor die moets en moenies om eksotiese plante en bome in jou tuin en area te plant en te bevorder en hoe dit die plaaslike biodiversiteit negatief beïnvloed. Ook hoekom en hoe jy endemiese plantegroei moet en kan beskerm.
Wil jy ʼn program in jou moedertaal voltooi? Neem die eerste tree op jou studiereis deur Akademia se sentrumopedag by te woon. Kom vind meer uit oor wat jy kan studeer, hoe klasbywoning werk en hoe om aansoek te doen. Bespreek jou plek by die sentrum naaste aan jou deur…
Fred het 'n bespreking met Devon de Villiers rakende knelvrae en vrese van mense oor slange hier in die Weskaap. Devon is 'n boorling van Mosselbaai en is ook werksaam in Amerika. Volg gerus die You Tube kanaal: Slangboere
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.