Psalm 25: Maak my u weë bekend

Loading player...
In hierdie Psalm kyk Charles en Müller na die opregte uitroep van Dawid, "Here, leer my u weë!" Hoe ondeurgrondelik is God se weë nie soms vir ons nie? Mag die Psalm jou en my gebed tot die Vader ego, en vir jou tot seën wees.
14 Dec 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min