Psalm 26: Ek is onskuldig

Loading player...
Het jy al, soos Dawid, vir die Here gebid dat reg moet geskied, omrede jy onskuldig is? Luister saam na die oopbreek van die Psalm saam met Charles & Muller. Mag dit jou seën!
21 Dec 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min