Kersfees Skjouspel - Arina de Witt

--:--
Ons skop die program af met alles wat jy moet weet rondom die Kersfees Skouspel wat die 17de Desember plaasvind en ons het selfs kaartjies om te saai. Arina de Witt is een van die kunstenaars wat deelneem, en sy vertel ons meer.
6 Dec 2023 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler - Om Hom lief te hé.

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 2 vers 1 - 7 met sy tema: “om Hom lief te hé.”
5 Dec 10AM 4 min

Darren Staines - When that tree fell on me

Janine van Niekerk is speaking to Darren Staines. His life changed in an instant when a horrific accident left him fighting for his life and he stands as a living testament to the power of faith, reminding everyone that even in our darkest moments, grace can lead us to a…
4 Dec 9AM 19 min

Kalaharistories: Bets se Besoeker

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Bets…
5 Dec 10AM 6 min