Dr Simone Gauche: die aan wie geraak word

--:--
Dr Simone Gauche is ’n mamma met twee seuntjies, sy is ’n huweliksmaat en ’n mediese dokter wat in Mosselbaai-hospitaal werk. Ons gesels vandag met haar oor haar artikel in Lig.co.za – Die aan wie geraak word.
5 Dec 2023 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ps Mark Taljaard - Die Woord

Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl oor sy liefde vir die Woord
22 Feb 9AM 12 min

Dr Carin Strydom

Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor die vier hoekstene van ‘n suksesvolle SMME tydens ‘n moeilike ekonomiese periode.
21 Feb 9AM 9 min