![](https://static.iono.fm/files/p1951/logo_1386832_20231204_083511_600.jpg)
Jaco Strydom: twee maniere van lewe
--:--
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Die twee maniere van lewe.”