Listener Messages

--:--
1 Cor 14:26 says: “When you come together, each of you has a hymn, or a word of instruction, a revelation, a tongue or an interpretation. Everything must be done so that the church may be built up. So… if you could speak for 1 minute and be heard by everybody in the world, what is on your heart to share with the globe this morning.
27 Nov 2023 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Jaco Strydom: hou dinge eenvoudig

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Hou dinge eenvoudig” uit Rom 1:20
5 Mar 12AM 2 min

Huweliksfokus: Hoekom mans belangstelling verloor

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Hoekom mans belangstelling verloor.”
6 Mar 12AM 4 min

Tema vir die dag: Moeilike mense

Wat maak ek met die moeilike mens(e) in my lewe? MATTHÉÜS 5:41 AFR53 En elkeen wat van jou een myl afdwing, loop met hom twee myl saam.
5 Mar 12AM 10 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Kelkiewyn

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met voëlkundige, Andrew Buitendach, oor die Kelkiewyn en net hoe uniek…
5 Mar 12AM 7 min

Sermon Feedback

Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck? Please tell…
4 Mar 12AM 13 min