Psalm 23:5 - 'n Voorbereide Tafel van God se guns en oorvloed!

Loading player...
Wat 'n heerlike teenswoordige lewensrealiteit is Psalm 23:5 nie? "U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor". Luister saam onderwyl Charles van Onselen en Müller Crauwkamp die Heerlikheid van Christus uit die Skrif soek en deel
23 Nov 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min