![](https://static.iono.fm/files/p1951/logo_1382906_20231122_053328_600.jpg)
Huweliksfokus: kan die verlede regtig my huwelik verwoes?
--:--
Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Kan my verlede regtig my huwelik verwoes?