Romeine 1:20 - God openbaar in die lewenssiklus van 'n ster

--:--
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Dr Ruhan Steyn oor die lewenssiklus van ‘n ster, op soek na die Here se hart daarin!
21 Nov 2023 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Romeine 1:20 - God openbaar in die Maraboe

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met Voëlkenner, Andrew Buitendach oor die Maraboe en hoe iets so…
5 Nov 12AM 7 min

Jaco Strydom - Ons is Sy plan

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Ons is Sy plan.”
5 Nov 12AM 1 min

Listener Messages for the week

1 Cor 14:26 says: “When you come together, each of you has a hymn, or a word of instruction, a revelation, a tongue or an interpretation. Everything must be done so that the church may be built up. So… if you could speak for 1 minute and be heard by…
4 Nov 12AM 9 min

Dr Chuck Day - Watchmen on the Wall

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and he is taking a Deeper Look at Isaiah 62:6-7 about the Watchmen on the wall.
4 Nov 12AM 3 min