Maroela Media vertel ons van ‘n Ds van NG Nigel Oos Gemeente wat sy gemeente gemotiveer het met ‘n ongewone idee. Ds Riaan Jonker moes toe sy belofte nakom en op die dak van die kerk uitkamp vir ‘n nag. Ons moes net die storie hoor…
Mighty Women in God vind plaas in Parys 7 – 9 Maart en een van die sprekers daar is Ina van Vuuren. Haar bediening se naam is “Pure Pomegranate” en sy bedien graag vroue wereldwyd. Haar tema vir die konferensie is “Kom sit onder die appelboom” uit Hooglied natuurlik.
Johann Els kuier met Anné Blom. Sy is ‘n spreker by die Mighty Women in God konferensie 7 – 9 Maart by Parys, vanwee haar hart vir vroue en hoe sy uit haar liefde vir Jesus vroue bedien soos net ‘n vrou kan.
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag o.a. uit Johannes 8:58 en hy vra die vraag: “Wie is Jesus vir jou?”
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.