![](https://static.iono.fm/files/p1951/logo_1382427_20231121_055009_600.jpg)
Jaco Strydom: jou reaksie op goed wat jou seermaak
--:--
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Jou reaksie op goed wat jou seermaak.”