Wind in my voete

--:--
Vanmiddag net na 5 is HJ Cronjé aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories; sy getuienisverhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Wind in my voete” uit Gen 12:1
16 Nov 2023 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ps Japie Venter: Die weduwee se kan

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Die weduwee se kan” uit 2 Kon 4:2 “Wat kan ek doen om jou te help?” vra Elisa. “Sê vir my, wat het jy in jou huis?” “Hoegenaamd niks nie, behalwe ’n…
27 Feb 10AM 3 min

Ps Mark Taljaard - Die Woord

Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl oor sy liefde vir die Woord
22 Feb 9AM 12 min