Helmut Meijer - 13 November 2023 - God is 'n God van Verbond

--:--
Helmut Meijer is 'n bekroonde Suid-Afrikaanse musiekvervaardiger, komponis, sanger-liedjieskrywer, musikant sowel as 'n geleerde en onderwyser van die Antieke Hebreeuse taal.

Helmut kyk na Israel deur die lens van die Bybel.
13 Nov 2023 English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Coley - Faithful God - 23 Feb 2024

Coley is a 26-year-old singer-songwriter from Pretoria. Her name is actually NiCOLE, but she has been Coley since she can remember. She has been part of the Lewende Woord Brummeria worship team for many years, but always wrote her own songs. So now it is time to share this with…
23 Feb 16 min

FRANS CLOETE - SKULDHULP - 23 Feb 2024

Frans het as Geoktrooieerde Rekenmeester aan die Universiteit van Pretoria gekwalifiseer. Hy het by Price Waterhouse Coopers aangesluit waar hy sy artikels voltooi het in 2015. Na sy artikels het Frans waardevolle ondervinding opgedoen as die Hoof Finansiële Beampte by 'n gerespekteerde vervaardigingsmaatskappy, oor 'n tydperk van 5 jaar. Frans…
22 Feb 7 min

Bryony May - Out The Box - 22 Feb 2024

Bryony shares very passionately about Out The Box, an organisation that focuses on empowering disadvantaged kids, youths, women and communities by devising innovative solutions and connecting many collaborators to our projects. This idea of collaboration and partnership is the key to what they are able to do and encourage us…
22 Feb 14 min

Joshua Na Die Reën - Beter vir Ons Albei - 16 Feb 2024

Joshua na die Reën (JNDR) en Karlien van Jaarsveld het op 2 Februarie 2024 hulle liefdes-duet vrygestel wat luisteraars en aanhangerss se asems behoorlik weggeslaan het. BETER VIR ONS ALBEI is ‘n hartroerende popliedjie, uit die ateljee van Gideon Botes, wat gaan oor die bakens wat jy vir jouself in…
16 Feb 16 min

Ds Elza Meyer - Die Ester Konferensie - 15 Feb 2024

Radio Kaapse Kansel bied die bekende Ester-konferensie in Kaapstad op die 9de Maart by Friend of God-venue in Goodwood aan. Ds Elza Meyer en stigter van die Ester-konferensies sal die spreker wees. Die fokus van die dag sal wees: Dink soos Jesus, Praat soos Jesus, Maak soos Jesus. Wanda gesels…
15 Feb 12 min