Zantie Swanpoel - The Least can be the Most

--:--
Al voel jy min, kan jy nog baie bereik vir die koningkryk. Zantie deel ook nog 'n kragstorie en kyk na Matt 25 vers 40
8 Nov 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Zantie Swanpoel - Uithouvermoë in Gebed

Geloof is nie iets wat ons doen nie, dis wat ons is. Gebed verander ons omstandighede en dit verander ons. Daar is krag ook in stap en gesels met God, of fietsry of swem of draf. Dis van beweeg en met god gesels (as jy kan). Dis goed vir ons…
9 Oct 10 min

Zantie Swanpoel - Die Seën

Die Here het ons Sy Woord gegee, en die Woord dra kragtige seëninge. Onthou jy dit en wat dit vir ons beteken?
2 Oct 10 min

Zantie Swanpoel - Ons Onbeperkte God

Ons is so beperk in ons denke, so dit is vir ons moeilik om 'n God voor te stel vir wie niks onmoontlik is nie. God is werklik daar en Hy is iemand in wie ons ons vertroue kan plaas.
25 Sep 15 min

Zantie Swanpoel - Hou Aan Bid

Ons gebede maak die goue potte van die Hemel vol! Staan vas, en hou aan bid. God is getrou om te antwoord op die regte tyd.
18 Sep 11 min

Zantie Swanpoel - Sout en Lig

As dinge om jou vrot raak, moet jy vra wat aan gaan. Ons moet die sout van die aarde wees wat dinge 'vars' hou om ons. Ons moet dalk dinge begin anders doen.
11 Sep 12 min