Ep. 141 Leon van Nierop: hoe flieks en TV-reekse ons raak

Loading player...
Is rolprentresensent en skrywer Leon van Nierop ‘n sensitiewe kyker - of nie? Hy praat oor sy rol as resensent of “tussenganger”, die vloektaal, geweld en eksplisiete tonele wat kykers moet verwerk, genres, preutsheid en vraatkyk. Hy verduidelik hoe rolprente van TV-reekse verskil, hoe hy kies waarna hy kyk en gee sy definisie van ‘n goeie film.
7 Nov 2023 English South Africa Self-Improvement · Relationships

Other recent episodes

Ep. 261 What if being healthy and happy was never about your weight?

Are you exhausted from years of dieting, struggling with health challenges, or looking for a more sustainable approach to feeling really good? Integrative nutrition health coach Monica Woolridge unpacks a sustainable, enjoyable(!) alternative to dieting culture. Discover the 10 principles of Undieting, how focusing on health can have weight loss…
15 Sep 1 hr 03 min