Psalm 23:2-3: Die Here laat ons neerlê...

Loading player...
Het die Here jou al LAAT neerlê in groen weivelde, en na waters van rus geneem? Wat beteken hierdie gedeelte in Psalm 23? Luister gerus saam, en mag die Lewende Woord vir jou stig en seën!
2 Nov 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min