Zantie Swanpoel - Just Keep Playing

--:--
As dinge sleg gaan, het ons net 'n klein bietjie om te gee. Ons voel moeg en leeg. God kan, en wil iets wonderliks met jou 'klein bietjie' doen. Hou net aan speel.
1 Nov 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Zantie Swanpoel - Hoekom Moet Ek Bid?

As God alles weet, hoekom moet ek bid? Weet Hy nie al klaar wat ek nodig het nie? Daar moet meer wees, en Zantie help ons om dit te verstaan.
21 Feb 12 min

Zantie Swanpoel - Heilige Nagmaal

God roep ons om dikwels nagmaal te neem. Ons wil sien hoe sy koningkryk kom, en ons is ambassadeurs van die koningkryk. Deur die Nagmaal kry ons krag en moed.
24 Jan 11 min